Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 9:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die troon het ses trappe gehad en 'n voetbank wat met goud aan die troon vasgeheg was. Weerskante van die sitplek was daar armleunings, met 'n leeu langs elkeen.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 9

Kyk 2 Kronieke 9:18 in konteks