Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 8:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

net so ook Baälat en al die voorraadstede wat hy besit het, die stede vir die strydwamagte en die berede magte. Verder het hy al die bouwerk waarop hy besluit het, voltooi in Jerusalem, op die Libanon en dwarsdeur die land waaroor hy geregeer het.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 8

Kyk 2 Kronieke 8:6 in konteks