Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 33:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Manasse het Juda en die inwoners van Jerusalem die verkeerde pad laat loop, sodat hulle erger aangegaan het as die nasies wat deur die Here uitgeroei is om vir Israel plek te maak.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 33

Kyk 2 Kronieke 33:9 in konteks