Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 33:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het sy eie seuns in die Ben-Hinnomdal as offers verbrand, hom besig gehou met goëlery, waarsêery en toordery, en meegedoen aan die oproep en raadpleging van geeste.Hy het gruwelik verkeerd gedoen in die oë van die Here en Hom uitgetart.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 33

Kyk 2 Kronieke 33:6 in konteks