Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 33:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Manasse het later die buitemuur van die Dawidstad wes van die Gihon, in die dal, by die ingang van die Vispoort en rondom die Ofel herbou. Hy het die muur baie hoër gemaak as wat dit was. In al die vestingstede van Juda het hy bevelvoerders geplaas.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 33

Kyk 2 Kronieke 33:14 in konteks