Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 30:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Koning Hiskia van Juda het duisend jong bulle en sewe duisend stuks kleinvee tot beskikking van die gemeente gestel, en die amptenare het nog duisend jong bulle en tien duisend stuks kleinvee bygesit. 'n Groot aantal priesters het hulleself gereinig.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 30

Kyk 2 Kronieke 30:24 in konteks