Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 29:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons voorvaders was ontrou en het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here ons God. Hulle het Hom verlaat, die woning van die Here nie versorg nie en dit die rug toegekeer.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 29

Kyk 2 Kronieke 29:6 in konteks