Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 29:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het sewe jong bulle, sewe skaapramme, sewe lammers en sewe bokramme gebring as sondeoffers vir die koningskap, die heiligdom en Juda. Die koning het die priesters uit die geslag van Aäron beveel om die offerandes op die altaar van die Here te sit.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 29

Kyk 2 Kronieke 29:21 in konteks