Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 25:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Amasia van sy oorwinning oor die Edomiete af terugkom, het hy hulle afgodsbeelde saamgebring en die beelde vir homself opgestel as gode. Hy het hulle vereer en vir hulle offerandes gebring.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 25

Kyk 2 Kronieke 25:14 in konteks