Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 23:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar sien sy toe die koning staan op sy plek by die ingang, en die volksleiers en die trompetblasers by hom, en al die burgers van die land wat juig en trompette blaas, en die sangers met hulle musiekinstrumente wat die jubelsang lei. Toe skeur Atalia haar klere en skreeu: “Verraad! Verraad!”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 23

Kyk 2 Kronieke 23:13 in konteks