Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 21:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nadat Joram die koningskap van sy pa oorgeneem het en seker van sy saak was, het hy al sy broers en ook van die Israelitiese leiers laat vermoor.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 21

Kyk 2 Kronieke 21:4 in konteks