Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 21:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Josafat is oorlede, en hy is begrawe in die familiegraf in die Dawidstad. Sy seun Joram het hom as koning opgevolg.

2. Joram het 'n hele paar broers gehad: Asarja, Jegiël, Sagaria, Asarja, Migael en Sefatja. Hulle was almal seuns van koning Josafat van Juda.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 21