Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 19:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die hoëpriester Amarja is die hoogste gesag oor julle vir alle sake van die Here, en Sebadja seun van Ismael en hoof van die stam Juda vir alle sake van die koning. Die Levitiese regsbeamptes is tot julle beskikking. Staan sterk en doen julle plig. Die Here is aan die kant van die goeie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 19

Kyk 2 Kronieke 19:11 in konteks