Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 12:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Koning Rehabeam het 'n stewige houvas op die koningskap in Jerusalem gehad en het aangehou regeer. Hy was een en veertig toe hy koning geword het en was sewentien jaar lank koning in Jerusalem, die stad wat deur die Here onder al die Israelitiese stamme gekies is om sy Naam daar te vestig.Rehabeam se ma was Naäma, 'n Ammonitiese vrou.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 12

Kyk 2 Kronieke 12:13 in konteks