Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 12:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elke keer wanneer die koning na die huis van die Here toe gegaan het, het die wag die skilde gedra, en daarna het hulle die skilde teruggebring na die wagte se kamer toe.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 12

Kyk 2 Kronieke 12:11 in konteks