Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 12:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Koning Rehabeam het toe bronsskilde in die ander se plek laat maak en dié oorhandig aan die offisiere van die wag wat by die ingang van die paleis diens gedoen het.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 12

Kyk 2 Kronieke 12:10 in konteks