Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 1:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die ark van God was egter nie daar nie. Dawid het dit in sy dae uit Kirjat-Jearim laat bring na die plek toe wat hy daarvoor reggemaak het, want hy het daarvoor in Jerusalem 'n tent laat opslaan.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 1

Kyk 2 Kronieke 1:4 in konteks