Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 1:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Salomo en die hele gemeente saam met hom het toe na die hoogte toe by Gibeon gegaan. Die tent van die ontmoeting met God wat Moses, die dienaar van die Here, nog in die woestyn gemaak het, was toe daar.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 1

Kyk 2 Kronieke 1:3 in konteks