Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 1:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Koning Salomo het 'n mag van strydwaens en perde opgebou. Hy het veertien honderd strydwaens en twaalf duisend perde besit, waarvan hy party in strydwaposte en ander by die paleis in Jerusalem gestasioneer het.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 1

Kyk 2 Kronieke 1:14 in konteks