Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 1:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het Salomo van die hoogte in Gibeon af, van die tent van ontmoeting af, na Jerusalem toe teruggegaan. Hy was nou koning oor die hele Israel.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 1

Kyk 2 Kronieke 1:13 in konteks