Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 9:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het in die paleis ingegaan en gaan eet en drink. Daarna het hy gesê: “Sien tog maar om na hierdie vervloekte vrou. Begrawe haar, sy is darem 'n koning se dogter.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 9

Kyk 2 Konings 9:34 in konteks