Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die koning het die adjudant, wat sy vertroueling was, in bevel van die poort geplaas, maar hy is deur die volk in die poort doodgetrap, net soos die man van God dit vir die koning gesê het toe dié na hom toe gekom het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:17 in konteks