Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het die volk uit die stad uit gegaan en die kamp van die Arameërs geplunder. Vyf kilogram meel of nege kilogram gars het net elf gram silwer gekos, soos die Here gesê het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:16 in konteks