Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Een van sy amptenare het hierop geantwoord: “Laat van ons mense vyf van die perde vat wat nog oor is, dan stuur ons hulle met die perde en kyk wat gebeur. Hulle sal dit óf oorleef soos die menigte Israeliete wat nog in die stad oor is, óf hulle sal omkom soos die menigte Israeliete wat hier al aan hulle einde gekom het.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:13 in konteks