Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die koning het die nag opgestaan en vir sy amptenare gesê: “Ek sal julle vertel wat die Arameërs met ons wil doen! Hulle weet ons is uitgehonger. Hulle het uit die kamp uit gegaan en in die veld gaan wegkruip met die gedagte: as die Israeliete uit die stad uitgaan, vang ons hulle lewendig en kom so self in die stad.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:12 in konteks