Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elisa die man van God het te hore gekom dat die koning van Israel sy klere geskeur het en het 'n boodskap aan die koning gestuur: “Hoekom het u u klere geskeur? Laat Naäman na my toe kom, sodat hy kan besef dat daar 'n profeet in Israel is.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:8 in konteks