Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die koning die brief gelees het, het hy sy klere geskeur en gesê: “Is ek dan God wat mense laat sterwe of aan hulle die lewe gee dat hierdie man iemand na my toe stuur om hom van sy melaatsheid gesond te maak? Dit moet vir julle duidelik wees hy soek net skoor met my.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:7 in konteks