Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 4:39 Afrikaans 1983 (AFR83)

Een van hulle is veld toe om te gaan kruie pluk. Hy het op wilde ranke afgekom en wildekomkommers daarvan afgepluk tot sy sakke vol was. Hy het dit in die pot met bredie gaan insny sonder om te weet wat dit regtig was.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 4

Kyk 2 Konings 4:39 in konteks