Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 4:38 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elisa is terug Gilgal toe. Daar was in dié tyd 'n hongersnood in die land. Terwyl die profete aan sy voete gesit het, sê hy vir sy slaaf: “Sit 'n groot pot op die vuur en kook 'n bredie vir die profete.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 4

Kyk 2 Konings 4:38 in konteks