Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 3:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het die stede in puin gelê en elke bewerkbare stuk grond met klippe besaai: elkeen het 'n klip gegooi om dit vol klippe te kry. Elke fontein het hulle toegestop en elke goeie boom afgekap. Uiteindelik het net Kir-Geres oorgebly. Die soldate met slingervelle het die stad omring en dit ingeneem.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 3

Kyk 2 Konings 3:25 in konteks