Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 3:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe hulle by die kamp van die Israeliete kom, het die Israeliete hulle aangeval en verslaan. Die Israeliete het die Moabiete voor hulle uit op die vlug gedryf, Moab binnegedring en dit verwoes.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 3

Kyk 2 Konings 3:24 in konteks