Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 3:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elisa het geantwoord: “So seker as die Here die Almagtige lewe, in wie se diens ek is, as dit nie was dat ek agting het vir die persoon van koning Josafat van Juda nie, sou ek my nie eens verwerdig het om na jou te kyk nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 3

Kyk 2 Konings 3:14 in konteks