Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 3:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elisa het vir die koning van Israel gesê: “Het ons nog iets vir mekaar te sê? Gaan na die profete van jou pa en jou ma toe.”Maar die koning van Israel het vir hom gesê: “Nee, dit is tog die Here wat hierdie drie konings geroep het net om hulle in die mag van Moab oor te gee.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 3

Kyk 2 Konings 3:13 in konteks