Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Josia het die afgodspriesters afgesit wat deur die konings van Juda aangestel is en wat offers gebring het op die hoogtes, in die stede van Juda en in die omgewing van Jerusalem. Hy het ook 'n einde gemaak aan dié wat geoffer het vir Baäl en vir die son en die maan en die diereriem en al die ander hemelliggame.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:5 in konteks