Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Koning Josia het aan die hoëpriester Gilkija, aan die priesters net onder hom en aan die drumpelwagte opdrag gegee om uit die tempel van die Here al die goed te bring wat vir Baäl en Asjera en al die hemelliggame gemaak is. Hulle moes dit verbrand buite Jerusalem op die gelyktes langs die Kedron en die as na Bet-El toe vat.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:4 in konteks