Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het die offerplek wat in die Ben-Hinnomdal was, laat ontwy, sodat niemand meer sy seun of dogter as offer vir Molek kon verbrand nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:10 in konteks