Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 21:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het die hoogtes wat deur Hiskia, sy pa, verwoes is, weer opgebou, altare vir Baäl opgerig, 'n Asjerabeeld gemaak soos koning Agab van Israel gedoen het en al die hemelliggame aanbid en gedien.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 21

Kyk 2 Konings 21:3 in konteks