Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 20:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal jou lewe met vyftien jaar verleng en jou en dié stad red uit die mag van die koning van Assirië. Ek sal dié stad beskerm, om my ontwil en om my dienaar Dawid se ontwil.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 20

Kyk 2 Konings 20:6 in konteks