Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 20:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe kom die profeet Jesaja na koning Hiskia toe en vra vir hom: “Wat het daardie mense gesê en waarvandaan kom hulle?”Hiskia het geantwoord: “Uit 'n ver land, uit Babel.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 20

Kyk 2 Konings 20:14 in konteks