Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 20:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

In dié tyd het Hiskia ernstig siek geword. Die profeet Jesaja seun van Amos het na hom toe gekom en gesê: “So sê die Here: Sê vir jou gesin wat jou laaste wense is, want jy gaan sterf, jy sal nie langer lewe nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 20

Kyk 2 Konings 20:1 in konteks