en Elia het vir Elisa gesê: “Bly hier, want die Here stuur my na Bet-El toe.”Elisa se antwoord was: “So seker as die Here leef en u leef, ek sal u nie alleen laat gaan nie.”Hulle is toe na Bet-El toe.