Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 18:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

In die vierde regeringsjaar van koning Hiskia, die sewende regeringsjaar van koning Hosea van Israel, seun van Ela, het koning Salmaneser van Assirië teen Samaria opgetrek en die stad beleër.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 18

Kyk 2 Konings 18:9 in konteks