Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 18:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here was by Hiskia, en Hiskia was voorspoedig in alles wat hy onderneem het.Hy het in opstand gekom teen die koning van Assirië en was nie meer aan hom onderdanig nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 18

Kyk 2 Konings 18:7 in konteks