Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 18:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hiskia het die hoogtes laat verwoes, die klippilare laat stukkend slaan en die gewyde pale laat afkap. Hy het ook die koperslang wat destyds deur Moses gemaak is, laat stukkend slaan, want tot nou toe het die Israeliete die koperslang met offers vereer. Die slang is Negustan genoem.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 18

Kyk 2 Konings 18:4 in konteks