Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 18:37 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die paleisbestuurder Eljakim seun van Gilkija, die staatsekretaris Sebna en die hoof uitvoerende beampte Joag seun van Asaf het hulle klere geskeur en is terug na Hiskia toe om hom te vertel wat die hoofadjudant gesê het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 18

Kyk 2 Konings 18:37 in konteks