Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 18:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

En moenie dat Hiskia julle op die Here laat vertrou nie. Hy sê: ‘Die Here sal ons sekerlik red; dié stad sal nie oorgegee word in die mag van die koning van Assirië nie.’

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 18

Kyk 2 Konings 18:30 in konteks