Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 18:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar die hoofadjudant sê vir hulle: “Dink julle my koning het my net na julle koning en na julle toe gestuur om dié dinge te sê, en nie ook na die manne wat op die muur sit nie? Hulle sal hulle eie ontlasting moet eet en hulle eie urine moet drink, net soos julle!”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 18

Kyk 2 Konings 18:27 in konteks