Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 18:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het die koning van Assirië die hoof van sy leër en sy hoofamptenaar en sy hoofadjudant met 'n groot leërmag uit Lakis na koning Hiskia toe in Jerusalem gestuur. Hulle het na Jerusalem toe opgetrek en toe hulle daar aankom, het hulle posisie ingeneem langs die kanaal van die boonste dam, langs die pad na die Bleikveld toe.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 18

Kyk 2 Konings 18:17 in konteks