Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 18:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Koning Hiskia van Juda het toe vir die koning van Assirië in Lakis laat weet: “Ek het verkeerd gedoen. Trek u manskappe terug, ek sal betaal wat u vra.”Die Assiriese koning het koning Hiskia van Juda toe beboet met iets meer as tien ton silwer en een ton goud.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 18

Kyk 2 Konings 18:14 in konteks