Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 18:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit was omdat die inwoners van Israel nie gehoorsaam was aan die Here hulle God nie. Hulle het die verbondsverpligtinge wat die Here op hulle gelê het, alles wat Moses die dienaar van die Here hulle beveel het, oortree. Hulle was ongehoorsaam en het die bevele nie uitgevoer nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 18

Kyk 2 Konings 18:12 in konteks